Jy ontmoet die man of vrou van jou drome! Hy/sy is gaaf, ondersteunend en konsidererend. Alles werk so goed, tot sy bedorwe kinders by julle kom kuier, of intrek en jul huishouding oorneem. Jou ...
‘n KLOMPIE jare terug was my lewe, om die minste te sê, uiters vaal, onbenullig, ongelukkig en rigtingloos. Ek het almal en alles geblameer vir my ongelukkigheid en nie gesien dat die antwoord reg ...